Marlo's brave battle reaches the stage of Emergens
Started 2 months ago
Open end-date
About This Campaign

*UPDATE #3: 15 OKTOBER 2026 - DRINGENDE STATUS*
Liewe Donateurs, Vriende en Borge 💙
Baie dankie vir elke gebed, share en bydrae vir Marlo (10) van George. Hier is 'n deursigtige opdatering:
*MEDIESE VORDERING:*
Op 1 Oktober 2026 het Dr. M.C. Conradie (Spesialis Uroloog, Netcare Waterfall City) op CT bevind: hepatomegalie, iliakale en paratrageale limfadenopatie met moontlike diagnose extra-adrenale paraganglioom / mediastinale neuroblastoom / ganglioneuroom / pheochromocytoma.
Laboratorium: VMA, Kreatien en Normetanefrine verhoog.
Marlo ontvang steeds geen oorsaak-behandeling nie. Hy benodig DRINGEND 'n PET / MIBG skandering sodat die Onkologie span sy doelgerigte behandeling kan begin. Sy bloeddruk bly lewensgevaarlik 180/120 met erge pyn, sweet, naarheid en sensitiwiteit vir lig/klank. Hy is reeds 2 jaar agter met skool.
*ROOIKRUIS KINDERHOSPITAAL:*
Op 14 Oktober is ons meegedeel sy saak sal eers "volgende week" in 'n multidissiplinêre vergadering bespreek word. Elke dag se wag eis 'n tol op sy klein lyfie.
*FINANSIES - DEURSIG...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




